Johrné en sy splinternuwe 4-piece band, is reeds beskikbaar vir optredes landswyd met hulle skreeusnaakse, dog familie-vriendelike party act!  Die show bevat die meeste van die musiek vanaf die nuwe CD, asook 'n paar ddisselblom-gunstelinge wat ook 'n nuwe baadjie gekry het!  Dit gaan natuurlik alles gepaard met Johrné se vlymskerp kwinkslae.  Ons is tans besig om 'n helse spul toerdatums vas te maak en sal julle hier op hoogte hou van waar en wanneer die manne gaan speel!

 

Die volgende datums is reeds in die dagboek:

 

16 November 2006

Johrné en die Mieliepap Band

The Cradle Konka, Johannesburg

Privaat funksie

 

22 November 2006

ddisselblom

Lungile, Krugersdorp

Bespreek by (011) 958 1075

 

23 November 2006

ddisselblom

Lungile, Krugersdorp

Bespreek by (011) 958 1075

 

16 Desember 2006

ddisselblom

Dorpstraat Teater, Stellenbosch

Bespreek by (021) 886 6107

 

17 Desember 2006

ddisselblom

Dorpstraat Teater, Stellenbosch

Bespreek by (021) 886 6107

 

18 Desember 2006

ddisselblom

Dorpstraat Teater, Stellenbosch

Bespreek by (021) 886 6107

 

20 Desember 2006

ddisselblom

Dorpstraat Teater, Stellenbosch

Bespreek by (021) 886 6107

 

17 Februarie 2007

Johrné en die Mieliepap Band

Bieliemielie Fees, Reitz